Geel Glimlag? Sensitiewe Tande?
Dr. Anton Grotius het vir die deelnemers aan ‘n Nuwe Jy, glimlagte gegee om op trots te wees. Hy gee raad oor hoe jy jou glimlag kan laat opgradeer.
Dr. Anton Grotius het vir die deelnemers aan ‘n Nuwe Jy, glimlagte gegee om op trots te wees. Hy gee raad oor hoe jy jou glimlag kan laat opgradeer.
Lag heeldag met ‘n pragtige glimlag deur I Love My Smile!
As jy selfbewus voel oor jou tande, is dit nie lekker om saam met mense te kuier nie. I LOVE
MY SMILE bied ’n wye verskeidenheid behandelings om jou glimlag pragtig te verbeter.
Brushing your teeth regularly and maintaining proper oral care can play a big role in the fight against COVID-19 .
Kinders wat kners kom baie meer algemeen voor as wat die meeste ouers besef. Volgens navorsing het twee tot drie uit tien kinders hierdie gewoonte
I Love My Smile powered by Cerec Technology.
Gee jou selfvertroue ‘n hupstoot met ‘n sprankelende glimlag.