Dit is met spyt dat ons afskeid neem van Dr. Grethé Koen,sy en haar gesin hervestig hulself in Citrusdal en verwelkom later die jaar ‘’n nuwe baba in hul gesin. Ons wens haar alle voorspoed toe. Haar goeie werk gaan voortgesit word deur Dr. Ammie Brummer, wat haar B.Ch.D. graad ontvang het in 2006, sy praktiseer al vanaf 2009 by Intercare Woodhill. Danksy haar liefde vir Endodonsie het sy ook haar DipEndo in 2019 by die Universiteit van Pretoria voltooi.

Sy kan gekontak word by endo@ilovemysmile.co.za of 012 348 0665

Baie welkom Dr. Ammie ons sien uit om jou as deel van die I love my Smile span te hê.

 

It is with regret that we say goodbye to Dr. Grethé Koen, she and her family relocated to Citrusdal and later this year welcomed a nuwe baby into their family. We wish her all the best. Her good word will be continued by Dr. Ammie Brummer that did her B.Ch.D. degree in 2006, practicing from 2009 at Intercare Woodhill. Thanks to her love for Endodontics, she has done her Dip Endo diploma in 2019 at the University of Pretoria.

She can be contacted at endo@ilovemysmile.co.za or 012 348 0665

Welcome Dr. Ammie we look forward to having you as part of the I love my Smile team.

Dr. Ammie Brummer

Endodontist