Nuwe jy

I love my Smile is al n hele paar jaar ‘n trotse borg van n sprankelende glimlag vir die Nuwe Jy finaliste – n van Finesse Voelgoed inisiatief.

Hiermee die finaliste vir Nuwe Jy 2021

THERESA SEBASTIAN​

Lindie PotGieter


Heidie  Sephton


Janet de Bruyn

Julie
Nixon

SONET KOTZE​

GALA AAND

Elke jaar vier ons die die einde van nog ‘n nuwe jy seisoen saam met al die deelnemers en mense wat die ongelooflike stories ‘n sukses gemaak het. Hierdie jaar was geen uitsondering en ons het ‘n heerlike aand saam die hele span, Dr. Anton en al die Nuwe Jy finaliste geniet.

VYFTIG, VURIG en FUNKY

Wil jy meer weet oor die 60 dae uitdaging?

Verveeld met dieselfde oefenprogram en eetplan? Het jy al elke moontlike dieet probeer, gewig verloor, net om dit dadelik weer op te tel? Wil jy vir altyd ’n gesonde leefstyl hê en gelukkiger leef?
As jy “ja” op enige van hierdie vrae geantwoord het, is Nuwe Jy se 60 dae-uitdaging vanaf 1 Februarie tot 1 April 2022 vir jou!