Voelgoed 

60 dae-uitdaging

2023 Finaliste en Informasie

Elke jaar het ons die voorreg om deel te wees van die transformasie prosess van ‘n groep wonderlike mense. Kyk gerus hoe I love my Smile hulle lewens verander het. Wil jy ook ‘n huppel terug in jou glimlag sit en die Nuwe Jy aanpak?

Wat sê ons finaliste?

Gebruik die wagwoord ‘Voelgoed’ om die videos te kyk

Leon gesels met ons oor haar ondervinding met I love my Smile.

Ons hoor uit Mariëtte se oogpunt wat die  transformasie prosess vir haar beteken het.

Loer na die 2021 finaliste